My pen is dood. Doodgeloop terwyl ek skryf. So het ook my geliefde verhuis, na 'n sneeuwitter, paradys.
Floris A Brown