BALJU

Jy weet, as die balju kom
jou liggaam stukkend en aan die brand
gee jy ook nie 'n hel meer om
as hy vat, jou TV, tot selfs jou lakens en kant

Floris A Brown

Maak geen misbruik van dit gedicht.
Do not misuse this poem.
Meer informatie / more information gedichten@indronten.nl